Linda Darnell

Linda Darnell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Monetta Eloyse Darnell
Geboorte (1923-10-16)16 Oktober 1923
Sterfte 10 April 1965 (op 41)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1939–1965
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Linda Darnell (16 Oktober 1923 – 10 April 1965) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fallen Angel (1945), Unfaithfully Yours (1948), A Letter to Three Wives (1949), en No Way Out (1950).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search